Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Kersfees is by uitstek die Fees van God se liefde vir mensekinders. Ons vier fees omdat God ons so lief gehad het dat Hy sy enigste Seun gegee het sodat ons vir altyd kan leef.
Dankie aan elkeen wat God se liefde uitleef deur hul medemens lief te hê en te dien. Dankie vir u betrokkenheid by Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes.
Namens die beheerraad, inwoners en personeel wens ons u ‘n geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige nuwe jaar toe.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...