Skoendose vol verrassings

 Skoendose vol verrassings

Gansbaai Courant

Skoene het plek gemaak vir lekkernye toe skoendose vir Afrika onder die leerders van Gansbaai Primêr in Blompark uitgedeel is.

Die hoogtepunt wat met ‘n groot gejuig gepaard gegaan het, was  toe Vader Kersfees doodluiters met sy wandelstok by die skoolsaal ingestap gekom het.

Sybill October, ‘n onderwyseres by die skool en Overstrand se verteenwoordiger van Santa’s Shoebox, was verantwoordelik vir die groot verrassing.

583 skoendose met klere, lekkernye en skryfbehoeftes, is vooraf verpak.

“Die naam, geslag en ouderdom van elke leerder in die skool is op die skoendose aangebring, wat die leerders spesiaal laat voel het,” het Tommy Volkwyn, skoolhoof gesê. “En daar was ook geen tweedehandse artikels in die skoendose nie, alles was splinternuut.”

 Skoendose vol verrassings

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant