Houtwerkers plaas hul beitels neer

Houtwerkers plaas hul beitels neer

Gansbaai Courant

Lede van Overberg Houtwerkers Assosiasie het onlangs hul beitels en gereedskap vir 2016 neergesit – en  in “boemelaar-styl” hul jaar afgesluit.

Die “boemelaars”  moes behoorlik twee keer kyk om mekaar te herken.

Om dit nog meer interessant te maak, moes almal met hul aankoms nommers trek om te bepaal watter boemelaar sit langs watter boemelaar. ‘n Ware boemelaarsete van vis en skyfies met koerantpapierplekmatjies is voorgesit.

Na vele pret, musiek en die uitdeel van Kersgeskenke, het ‘n  roomyskarretjie opgedaag en is die boemelaars verras met ‘n “luukse” nagereg.

Andre en Rita Groenewald was verantwoordelik vir die boemelaarsfees.

Die volgende byeenkoms is by Progress Design in die Industriële gebied en vind Donderdag, 2 Februarie 2017 om 18:00 plaas.

Alle belangstellendes - mans en vrouens, is welkom om dit by te woon. 

Houtwerkers plaas hul beitels neer

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant