Een bakkie… nuwejaar … en twee tuinmure

Een bakkie… nuwejaar … en twee tuinmure

Gansbaai Courant

‘n Jong motorbestuurder se nuwejaar het rampspoedig begin toe die bakkie waarin hy gery het deur twee tuinmure in Van Dykstraat, Kleinbaai  gebars het.  Die ongeluk het nuwejaarsoggend omstreeks 05:00 plaasgevind.  Die bestuurder, wat volgens hoorsê ‘n professionele motorfiesjaer is, het spoorloos van die toneel af verdwyn. Die voertuig se nommerplate en plakkers wat die jong man kon identifiseer is na bewering ook verwyder.  ‘n Saak van roekelose en nalatige bestuur is by die plaaslike polisie geopen.  Op die foto kyk nuuskierige omstanders toe hoe die bakkie Maandag-middag deur ‘n insleepvoertuig opgelaai word.

Een bakkie… nuwejaar … en twee tuinmure

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant