Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
‘n Sakeman van Franskraal, Bev Swart het besluit dat hy nie die nuwejaar as enkeling ingaan nie en so op die oujaar vrou gevat. Die gelukkige vrou aan sy sy, is Francis Strydom. Die egpaar is Saterdag, 31 Desember 2016 vanuit die NG Kerk, Gansbaai in die huwelik bevestig.
Met ‘n heerlike oujaarsgeselligheid by die gholfklub vir hulle gaste, het die twee hul getroude lewens saam begin. Bev is bekend as gholfbaanbestuurder en is ook ‘n lid van die Gansbaai Sakekamer.
Foto: Leonie Schnell
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...