Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Woensdag se Enkel Stableford kompetisie is deur Frikkie van Eeden met 39 punte gewen, gevolg deur Dawie Viljoen 38, Louis van der Vyver 35, Johannes van der Walt 33, Solly Wessels 33, Daan Victor 33, Hennie Kriel 31, ET Engelbrecht 30, Fanus Walters 30 en Piet du Toit 30.
Johan Pfister wen die naaste aan die pen op no’s 2 en 11 en teken ook 'n Spog Twee aan op no 8. Piet du Toit teken 'n Spog Twee aan op putjie no 11.
Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is deur Frikkie van Eeden met 19 punte gewen, gevolg deur Solly Wessels 19, Andre Roos 17 en George Hunt 17.
Saterdag se Maandelikse Houespel is gewen deur Charlie Bent met 65 Net (Bruto van 69). Charlie het drie onder baansyfer gespeel. Veels geluk, Charlie!
Tweede was Pieter Loubser met 68 (Bruto 79), gevolg deur Pierre Lombard 68, Bertie Laubscher 68, Dawie Viljoen 68, Sextus Neethling 70, Jacques Nell 71, George Hunt 74, S Klopper 74, Johan Coetzee 75 en Malcolm Bury 75.
Naaste aan die penne was Pieter Loubser op no’s 2 en 11, Charlie Bent op no’s 8 en 17 en S Klopper op no 15.
Spog Twee's word aangeteken deur Pieter Loubser (2), Charlie Bent (17), Dawie Viljoen (11) en Daan Victor (11).
Gelukhou (Hole-in-One): Frikkie van Eeden het die perfekte hou gespeel op
putjie no 2 op 2 Januarie 2017. Wel gedaan so aan die begin van ‘n nuwe jaar!
Volgende Saterdag se kompetisie is 'n Bonus Bogey.
Johan Coetzee
082 878 0534
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...