VLV se tema - aanpasbare vrou

VLV se tema - aanpasbare vrou

Gansbaai Courant

Aanpasbare Vroue/Adapt-able Women – dit is die tema van die VLV Gansbaai vanjaar.

Die VLV is ‘n landwye vroue-organisasie wat al vir meer as 85 jaar in Suid-Afrika bedrywig is.

Rienie Lüdick, voorsitter van die plaaslike tak nooi nuwe en gevestigde inwoners – oud en jonk – om te kom kennis maak met wat die organisasie aan vrouens bied.

Die Gansbaai VLV bestaan uit ‘n klompie gasvrye vroue wat al goeie vriendinne geword het.

Die eerste vergadering vir die nuwe jaar vind Dinsdag, 7 Februarie om 15:00 by die Pretoriussaal plaas.

Dit is die perfekte geleentheid om uit te vind waaroor die VLV gaan.  Die sameroepers van  die afdelings vir landbou en tuinbou, gesondheid, leefstyl, openbare sake, opvoeding, kuns en handvlyt gaan elkeen ‘n geleentheid kry om te vertel waaroor hulle protefeuljes gaan.

‘n Vrou is mos maar ‘n romantiese wese en die vroue gaan hierdie vergadering benut om die maand van die liefde met ‘n Valentynstema te vier.  Rienie versoek almal om in rooi en wit aan te trek en lekker te kom saamkuier.

Rienie versoek bestaande lede om daarop te let dat daar heelwat konferensie-kompetisies is wat vir Februarie geld en dat alle kompetisie-inskrywings om 13:00 by die vergadering moet wees.

Put on those red heels

Chairlady, Rienie Lüdick invites all the ladies of the greater Gansbaai to come and join their meeting which will take place on 7 February at the Pretorius Hall in Main Road, at 15:00.  It is a Valentine’s themed meeting and everyone is going to dress in red and white.

Rienie says if you feel that you are able to make a contribution to this organization or that you would like to join them and experience what they have to offer, they would love to have you on board.

This year’s theme is Adaptable Women and promises a lot of interesting meetings.

The myth that you need to enter or join in the competitions to become a member is not true. 

The VLV has a lot to offer with interesting speakers, demonstrations, information on current events and wonderful companionship.

Should anyone be interested to join or visit this ladies’ organization, you can contact Rienie at 081 443 8248 for more information or just turn up at a meeting.

VLV se tema - aanpasbare vrou

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant