Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die onlangse veldbrande naby BARC (Birkenhead Animal Rescue Centre) se hokke, het daartoe gelei dat al die bederfbare voedselvoorraad weggegooi moes word. Die rook- en roet was so erg dat al die kosvoorraad besmet is. OK Foods Gansbaai en Montego Feeds het saamgespan en tot BARC se redding gekom.
‘n Groot voorraad honde- en kattekos is verlede Woensdag, 25 Januarie 2017 aan die dierehulp organisasie oorhandig. Dewaldt de Roubaix en Judene Joubert van OK Foods Gansbaai oorhandig die broodnodige skenking aan Nols Jonas (middel), BARC se Veldwagter.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...