Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Wednesday’s Hackers competition was won by that formidable dame June Rahn with 41 points, followed by Bev Swart 39, Steve Muller 38, Toni Sauter 38, Sextus Neethling 35, Jan le Roux 35.
Naaste aan die penne was Steve Muller op no’s 2 en 11, Toni Sauter op no’s 8 en 17 en George Hunt op no 15. Johan Coetzee en Bev Swart wen die boerpotputjies op no’s 1, 12 en 13.
Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Sextus Neethling met 17 punte, gevolg deur Andre Roos 17, Leon Lombard 16, George Hunt 16 en Hennie Kriel 16.
Saterdag se Enkel Stablefordkompetisie is gewen deur Richard Bentz met 41, gevolg deur Solly Wessels 41, Steve Muller 36, Niel Harrison 35, Bev Swart 33, Pierre Pieterse 33, Fanus Walters 31, Andre Roos 30, El Matthee 29 en Dick de Kock 26.
Naaste aan die penne was Bev Swart op no’s 2 en 11, Dick de Kock op no’s 8 en 17 en Solly Wessels op no 15. Dick de Kock teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 17.
Liga: Die Ligaspan het om 12:00 aangetree teen die jongspan van die Gholf Akademie (Theewaterskloof 2) en met die aankoms van die spannetjie, het die ou manne so ietwat neus opgetrek oor die “kinders” se kanse teen die “hardebaarde” se ervaring in balslaan.
Op die foto kan gesien word hoe die “hardebaarde” na afloop van die wedstryd hoed-in-die-hand gestaan het!
Die uitslag was Theewaterskloof (2) 3.5 en Gansbaai 2.5.
Volgende Saterdag word dit Maandelikse Houespel gespeel.
Johan Coetzee
082 878 0534
gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...