Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die 2 steenbrasknewels op die foto is deur Bennie Walker (links) en sy seun, Gerald van De Kelders uitgetrek. Die twee manne het Sondag, 5 Februarie 2017 elk ‘n enorme steenbras met steurgarnale as aas by Die Plaat, De Kelders kant toe gebring. Pa Bennie spog met ‘n 9kg steenbras en seun Gerald met ‘n 8kg steenbras. Dit is die eerste steenbras van hierdie grootte wat die jongman gevang het.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...