Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Twee meisies van die Generation School Hermanus, Theresa-Belle Boothway en Charlotte Westerhout, was baie beïndruk met Overstrand Munisipaliteit se afbakening van ‘n dikkoppie broeipaar se nes met verkeerslinte agter die hofgebou.
Hulle het in samewerking met die munisipaliteit ‘n spesiale padteken daar laat aanbring: “Parking Bay Reserved for Mr & Mrs Dikkop”!
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...