Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur George Hunt met 46. George het 75 bruto gespeel - veels geluk, dit was goeie gholf. Tweede was Richard Bentz met 41, gevolg deur Johan Coetzee 39, Bev Swart 39, Solly Wessels 39, Pierre Pieters 38, Hugo Groenewald 38, Leon Hattingh 37, Daan Victor 36 en Leon Lombaard 35. Naaste aan die penne was Johan Coetzee op putjie no’s 2 en 11, met Richard Bentz op no 15. Spog Twee’s word aangeteken deur Richard Bentz (15) en Bev Swart (11). Bev Swart wen die Boerpotputjies no’s 4, 6 en 11.
Vrydag se OK Foods 9-putje kompetisie is gewen deur Hennie Kriel met 19 punte, gevolg deur Solly Wessels 18, Senekal Dreyer 16, George Hunt 16 en Leon Lombaard 16.
Naaste aan die pen op no 17 was George Hunt en hy teken ook ‘n Spog Twee aan.
Saterdag se Enkel Stableford kompetisie is deur Piet du Toit met 38 punte gewen.
Pierre Pieters volg met 38, Leon Hattingh 36, Leon Lombaard 35, Solly Wessels 35, Andre Roos 35, Steve Muller 34, Toni Putzi 32, Etienne Engelbrecht 32 en Jack Doyle 32. Nearest to the pin on no’s 2 and 11 was Eun Han, en op no’s 8 en 17 Etienne Engelbrecht. Pierre Pieters teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 17.
Liga: Die Ligaspan het teen Caledon op Riviersonderend met 1.5 teenoor 3.5 verloor. Die manne het goed gespeel, die ander was net beter!
Vrydagaand is weer Steak Aand. Kom en geniet die aand almal saam. Die koste is R70 per steak en dit sluit heerlike chips in. Bring net eie slaai. Vir die lede wat belangstel: Daar sal terselfdertyd ook ‘n dans in die saal aangebied word, teen R110, wat die Steak en Chips insluit. Besprekings noodsaaklik. Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Gekombineerde Stableford.
Johan Coetzee
082 878 0534
johanc265@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...