Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
‘n Veldbrand wat langs die R43 aan Grootbos se kant uitgebreek het, is onverwags deur sterk wind oor die pad in De Kelders se rigting gewaai. Gansbaai Brandweer, ‘n vliegtuig en ‘n helikopter was vinnig op die toneel en kon met uitstekende werk daarin slaag om die brand te blus voordat dit té naby aan De Kelders kon kom. Die vermoede bestaan dat die brand moontlik begin is deur ‘n bakkie wat ‘n wiel verloor het.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...