Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Wenkbroue lig telkens wanneer die onheilspelende rookwolke van veldbrande rondom Gansbaai gesien word.
Gallie Badenhorst, Beheerbeampte van Gansbaai Brandweer, het onlangs in sirkels met die brandweerwa langs die R43, in die rigting van Pearly Beach gery.
Op die foto is brandweerman, Thembelani Xovula druk besig met die brandslang om 'n smeulende en dreigende veldbrand onder beheer te hou.
Lesers word hiermee herin-ner aan die inkopie-waentjies by Gansbaai Superspar se ingang waar nie-bederfbare produkte vir die brandweermanne geplaas kan word.
Brandweerhoof, Lester Smith, het sy opregte dank uitgespreek aan die onderskeie gemeenskappe met hulle bereidwilligheid om te help.
“Dit is onmoontlik om uitsonderings te maak. Daar is baie gemeenskapslede, instansies en besighede wat op verskillende wyses aktief betrokke is,” het hy gesê.
Fire Fighters thank Overstrand residents for being supportive
Overstrand Protection Services, comprised of Fire and Rescue, Disaster Management and Security Services, would like to thank the community and business owners alike for their generosity over the festive season, as to the support extended to the units concerned during the evolvement of the current fire season.
The non-perishable items received will be used in the event of an emergency - specifically once an affected scene has been declared safe and mop-up operations have begun.
To this end, the items received have been divided into ration packs and will be distributed as and when needed.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...