Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die ‘Skrikviniks’-potspelspan van Gansbaai se spankaptein sê hulle is, soos hulle naam aandui, slaggereed vir potspelwedstryde, asook liga-wedstryde.
Die span is deel van 16 potspelspanne onder die jurisdiksie van Overberg Pool Association, Overberg Zone. Die Gansbaai-spanne is trots op die feit dat 9 van die 16 spanne uit Gansbaaiers bestaan, met 4 tot 6 spelers in elke span.
Die ‘Skrikviniks’-span het onlangs die trotse ontvangers van splinternuwe T-hemde geword wat deur Bon-Bon Materiale (hoofborg) aan hulle oorhandig is.
Donderdagaande word ge-woonlik vir liga- en ook ander wedstryde oopgehou en die onderskeie spanne speel in verskeie wedstrydplekke in Gansbaai, asook in omliggende dorpe.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...