Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Pietie, die boelhond, wonder wat voer Nelleke Ferreira in die mou. Saterdag, 1 April is dit wêreldwyd ‘April Fools’ Day’. In Gansbaai reël Pearly Beach hulle maandelikse mark, Birkenhead Bootklub hou ‘n Rock-'n-Roll dans en Helpende Hand bring Manual Escorcio en Belia se Sy en Satyn Duette Konsert na die Pretoriussaal. Wat ookal gebeur – loop maar lig vir die grapjasse in jou vriendekring!
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...