Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Gansbaai Gholfklub se Ligaspan het maalvleis gemaak van Hermanus se Ligaspan, wat op Gansbaai se gholfbaan kom speel het. Die uitslag was 5/1 en die spanlede word hartlik geluk gewens met hul oorwinning.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Wally van Coller met 37 punte, gevolg deur Etienne Engelbrecht 37, Bev Swart 35, Leon Lombard 34, Pierre Pieters 33, Solly Wessel 32, Leon Lombard 32, El Matthee 32, George Hunt 32 en Johan Coetzee 30.
Naaste aan die penne was George Hunt op no’s 2 en 11 en Pierre Pieters op no’s 8 en 17. Spog Twee’s word aangeteken deur Leon Hattingh (2) en Pierre Pieters (8).
Die Boerpotputjies word gewen deur Andre Roos (2, 7 en 18).
Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie kon weens die heerlike reën nie gespeel word nie.
Saterdag se Enkel Stableford kompetisie is gewen deur Steve Muller 33, gevolg deur Etienne Engelbrecht 33, Wally van Coller 33, Solly Wessels 31, El Matthee 27 en Deon Momberg 24. Etienne was naaste aan die pen op no’s 8 en 17 en Steve Muller teken ‘n Spog Twee aan op no 17.
Johan Coetzee
082 878 0534
gbgholf@gmail.com
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...