Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Ingevolge ‘n uitstaande lasbrief vir die besit van gesteelde goedere en huisbraak, waarby vuurwapens ingesluit was, is ‘n verdagte op borgtog van ‘n skrale R500 weer vrygelaat.
Dieselfde man het Maandag, 19 Junie 2017 by ‘n huis op die plaas Evensrust by Baardskeerdersbos ingebreek. Dinsdagoggend, 20 Junie 2017 is hy in Baardskeerdersbos, waar hy geslaap het, gearresteer vir die besit van gesteelde goedere tydens die huisbraak van 19 Junie.
Op grond van die lasbrief, het Chelwin Samuels (23) vandag, Donderdag, 22 Junie 2017 weer in die Bredasdorphof op aanklagte van huisbraak en die besit van gesteelde goedere verskyn.
Borgtog is teengestaan.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...