Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Dicky de Kock en Sextus Neethling was verlede Saterdag die trotse wenners van die 2 Bal Samespel Stableford en kon met 43 punte van die gholfbaan afstap.
Sextus was ook naaste aan die penne op no 15 en Dicky teken ‘n arend aan op putjie no 6.
Die twee wenners van die 2 Bal Samespel Stableford is gevolg deur Daniel van der Merwe en Pieter Loubser 41, Malcom Bury en Daniel van der Merwe 40, George Hunt en Andre Roos 40, Dicky de Kock en P Bredenkamp 40, A Brink en EL Matthee 36, Louis van der Vyver en H Gerber 35, Johan Coetzee en Daan Victor 35, Bev Swart en Niel Harrison 35 en Solly Wessels en Frikkie van Eeden 35.
Woensdag se sloegterskompetisie is gewen deur Solly Wessels met 42 punte gevolg deur George Hunt 39, Bev Swart 37, Leon Hattingh 36, Richard Bentz 34, Niel Harrison 34, Johan Coetzee 33, Andre Roos 32, Pierre Pieterse 31 en Piet du Toit 30.
Naaste aan die penne was Niel Harrison op no’s 2 en 11, Leon Hattingh op no’s 8 en 17 en Daan Victor op no 15. Johan Coetzee teken ‘n spog twee an op putjie no 17.
Vrydag se OK Foods nege putjie kompetisie is gewen deur Bev Swart met 20 punte gevolg deur Solly Wessels 17, June Rahn 17, Rene Myburgh 15, Frikkie van Eeden 13 en Hennie Kriel 12.
Bev Swart teken ‘n spog twee aan op putjie 11 en Koos Myburgh was die naaste aan die pen op no 17.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n 2 Bal American Scramble en word geborg deur die Rookkamer.
Vrydag, 30 Junie is dit weer ‘n steakaand wat in die koue weer geniet kan word.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...