George Hunt wen beide kompetisies

George Hunt wen beide kompetisies

Gansbaai Courant

George Hunt was die wenner in die Sloegterskompetisie (35 punte), asook in die OK Foods kompetisie (19 punte).

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur George Hunt met 35 punte, gevolg deur Etienne Engelbrecht 34, Bev Swart 32, H Gerber 28, Frannie van der Linde 28, Fanus Walters 28, Wally van Coller 28, Solly Wessels 28, Andre Roos 27, Daan Victor 25. Naaste aan die penne was Piet du Toit op no’s 2 en 11 en Bev Swart op no’s 8 en 17. Daan Victor teken ‘n Arend aan op no 16.

Vrydag se OK Foods kompetisie is gewen deur George Hunt met 19 punte, gevolg deur Etienne Engel-brecht 19, Solly Wessels 18, Victor Hunt 18, Leon Lombard 17, Senekal Dreyer 17.

Saterdag het 40 spelers deelgeneem in die 2-ball American Scramble kompetisie. Die wenners was Wally van Coller en Melvin Tobias met 62.6, gevolg deur George Hunt en Richard Bentz 63, Pieter Loubser en Lambert Smith 63.3, Johan Coetzee en Leon Hattingh 63.6, Dawie Viljoen en Dirk van Dyk 63.5, Solly Wessels en Etienne Engelbrecht 64, Francois van der Merwe en Senekal Dreyer 64.6, Barry Fourie en Marietjie Fourie 64.6, Victor Hunt en Andre Roos 65, Johan Schneider en Jakkie Beukes 68. Spog Twee’s word aangeteken deur Pieter Loubser (15), Daan Victor (17) en George Hunt (11).

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Houespelkompetisie.

Saterdag, 8 Julie: Kompetisie word geborg deur die Rookkamer.

ALGEMENE JAARVERGADERING: Vind plaas op 24 Augustus 2017.

George Hunt wen beide kompetisies

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant