Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die Uitvoerende Hoof van Agri Wes-Kaap, Carl Opperman, beskryf die tekort aan veevoer in die Wes-Kaap as ‘n uiters kritieke situasie.
Agri Wes-Kaap lewer steeds droogtehulp aan produsente in die Sentraal-Karoo, Weskus-distrik en aan gebiede in die droogtegeteisterde Eden-distrik.
Produsente in die Suid-Kaap het egter ook nou dringend veevoer nodig, nadat honderde hektaar weiding die afgelope tyd afgebrand het.
Agri Wes-Kaap is ook dankbaar vir Graan Suid-Afrika en produsente in die noordelike gebiede van die land wat besig is om te stroop en bereid is om mielies aan die Wes-Kaap te skenk.
Agri Wes-Kaap versoek dat enige onderneming of individu wat kontantbydraes tot die Agri Wes-Kaap Droogte-hulpfonds wil maak, die kantoor by 021 860 3804 skakel. Agri Wes-Kaap lewer reeds sedert November 2015 droogtehulp aan produsente.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...