Daniel van der Merwe wen houespel

Daniel van der Merwe wen houespel

Gansbaai Courant

Woensdag se Sloegterskompetisie is deur George Hunt gewen met 36 punte, gevolg deur Piet du Toit 33, Etienne Engelbrecht 33, Dawie Viljoen 30, Andre Roos 29, Solly Wessels 29, Bev Swart 28, Hennie Gerber 27, Johan Coetzee 26 en Clive Bailey 26. 

Naaste aan die penne was Etienne Engelbrecht op no 2 en Daan Victor op no 15.

Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is deur Etienne Engelbrecht gewen met 20 punte, gevolg deur Hennie Kriel 19, Koos Myburgh 17 en Solly Wessels 14.

Saterdag  se kompetisie, die Maandelikse Houespel is  deur Daniel van der Merwe met 68 net (75 bruto) ingepalm, gevolg deur George Hunt 70, Lieb Louw 73, Sextus Neethling 73, Pierre Pieters 74, Johan Pieterse 74, Malcolm Bury 75, Frikkie van Eeden 77, Johan Coetzee 78, Neil Harrison 78 en Gina Esterhuizen 78. 

Naaste aan die penne: Lambert Smit op no's 2 en 11,  Sextus Neethling op no's 8 en 17 en Lieb Louw op no 17.  Daniel van der Merwe teken 'n arend aan op putjie no 6.

Volgende Saterdag se kompetisie is 'n 4BBB Stableford.

Algemene Jaarvergadering 24 Augustus 2017

Daniel van der Merwe wen houespel

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant