Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Bradley is die afgelope 9 jaar ‘n inwoner van Die Herberg Kinderhuis.
Hy speel vir die plaaslike Hoërskool (Robertson) se o/19A rugby span.
Bradley is gekies om deel te neem aan die Tony Stoops Rugby toernooi in Skotland wat van 27 September tot 6 Oktober 2017 plaasvind.
45 spelers is gekies uit 36 o/19 skole spanne, wat dit ‘n uitsonderlike prestasie maak.
Die onkoste vir die toer beloop R50 000.
Die Herberg Kinderhuis wil graag hierdie seun help om deel te neem aan die toernooi.
Bradley werk in sy vrye tyd as kelner om fondse in te samel vir die toer.
Enige bydrae sal hoog op prys gestel word.
Die bankbesonderhede van Die Herberg Kinderhuis is:
ABSA, tjekrekening, rekeningnaam: HERBERG KINDERHUIS, rekeningnommer: 1200-390-004.
Gebruik die verwysing: BRADLEY indien u ‘n direkte inbetaling maak.
Indien borge ‘n Artikel 18 A kwitansie verlang vir belastingdoeleindes, kan hulle die bewys van betaling epos na petro@herberg.co.za.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...