Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Solly Wessels en Leon Lombaard troon toe uit in Saterdag se 4BBB Stableford, met Solly wat die vorige week saam met Daan Victor ook in die Houespel- en Sloegterskompetisies gewen het.
Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Jan le Roux met 44 punte, gevolg deur Solly Wessels 36, Hennie Gerber 34, Daan Victor 33, Pierre Pieters 33, Nico Jones 32, Leon Lombaard 32, George Hunt 32, Barry Fourie 32 en Rene Lambrechts 31. Naaste aan die penne was Andre Roos op no’s 2 en 11 en Barry Fourie op no’s 8 en 17.
Vrydag se OK Foods 9-putjie kompetisie is gewen deur Hugo Groenewald met 17 punte.
Saterdag se kompetisie was ‘n 4BBB Stableford en die wenners was Solly Wessels en Leon Lombaard met 46 punte, gevolg deur Daniel en Francois van der Merwe 45, Lieb Louw en Jakkie Beukes 42, Neil Harrison en Leon Hattingh 42, Sextus Neethlingh en Hugo Groenewald 40, George Hunt en Andre Roos 40, Jan le Roux en Koos Myburgh 39, Dirk van Dyk en Hennie Kriel 39, Mike Visser en Malcolm Bury 37 en Daan Victor en Bev Swart 36.
Naaste aan die penne was Hugo Groenewald op no’s 2 en 11 en Francois van der Merwe op no’s 8 en 17.
Spog Twee’s word aangeteken deur Hugo Groenewald 2, Leon Hattingh 17 en Daniel van der Merwe 17.
Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Gekombineerde Stableford.
Algemene Jaarvergadering: 24 Augustus 2017
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...