Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Dit is duidelik dat die nuwe truie wat Gansbaai Academia se o/16 span onlangs oor hulle koppe kon trek, bydrae tot hul triomfanklike oorwinnings die afgelope twee weke.
Nie alleen het hulle Saterdag tydens hul skool se eerste Interskole Sportdag met ‘n telling van 19-0 korte mette gemaak van Eben Dönges Hoërskool se o/16’s nie, maar het ook tydens hul eerste wedstryd in hul nuwe truie gewen.
Hierdie keer was dit Albert Myburgh Hoërskool wat die loesing moes hanteer, toe Academia met ‘n wentelling van 26-5 van die veld kon afdraf.
Die truie wat deur Gansbaai OK Foods geskenk is, is Dinsdag 25 Julie deur die eienaar, Chris van Rensburg, aan die spankaptein en afrigters oorhandig.
Chris het die spelers tydens die oorhandiging gemotiveer en die belangrikheid beklemtoon dat hulle trots moet wees op hul skoolwapen en skoolklere.
Die rugbytruie is met groot waardering teenoor Gansbaai OK Foods deur die spelers en afrigters ontvang.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...