Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die hofsaak van die 25 beweerde perlemoensindikaatlede is Vrydag by die Kaapse Hooggeregshof uitgestel. ‘n Tweede voorverhoor sal dan gehou word en die verhoordatum is bepaal vir 8 April.
Van die verdagtes by ‘n vorige hofverskyning in Hermanus.
Regter Robert Henney is ook meegedeel dat ‘n lasbrief uitgereik is vir die inhegtenisname van die Chinese burger, Ran Wei. Hy word beskou as die smokkelsindikaat se meesterbrein en is al vir meer as ‘n jaar voortvlugtend. Die sindikaat het na bewering vir die afgelope 10 jaar landswyd geopereer. Die groep beskuldigdes, wat ook van rampokkery en geldwassery aangekla is, sluit drie polisiebeamptes sowel as ‘n gewese polisieman in. Die groep staan tereg op altesaam 534 klagtes.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...