Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die groot groep stappers tydens die Hermanus-staptog, met voorsitter Roelof Diener agter, 3de van links. (Foto: Linda Kloppers Fotografie)
Strand-Veld Voetslaanklub se eerste staptog vir 2013 is baie goed bygewoon, met 28 dapper-stappers wat meegedoen het. Voorsitter Roelof Diener vertel dat dit 'n heerlike warm dag was en die groep stappers het die Hermanus kusroete baie geniet.
"Ons het rustig gestap en kon op vele plekke die pragtige see-uitsigte geniet wat die besonderse wandelpad 'n mens bied," sê Roelof. Hulle het tot by die ou hawe gestap, waar die groep omgedraai het om na die geparkeerde motors terug te keer. Die klub se volgende uitstappie is na Steynsbos op Saterdag, 2 Maart. "Ons vertrek oudergewoonte om 07:00 vanaf die Toeriste Inligtingskantoor," herinner Roelof.
Vir navrae rakende hierdie op en wakker voetslaanklub, kan Roelof by 082-552-5444 geskakel word.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...