Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
‘n Vyftienjarige plaasmeisie van Baardskeerdersbos is Saterdagmiddag by die R43 vierrigting Masakhane-kruising verkrag.
Sy het daar ‘n ryloopgeleentheid gesoek en ‘n swartman het haar om 14:50 van agter gegryp en die bosse ingesleep. Hy het haar verkrag en daarna weggehardloop. Die polisie is ontbied en haar ma is laat haal en het haar na die Provinsiale Hospitaal in Hermanus vergesel. Sy het daar behandeling ontvang en toetse is gedoen. Enige persoon met inligting word versoek om die ondersoekbeampte, A/O Groenewald by die Kinderbeskermingseenheid in Hermanus te skakel.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...