Gholf Nuus

Gholf Nuus

Gansbaai Courant

2013 Kampioene:  Solly Wessels B Afd; Joe Cesare C Afd; Charlie Bent 2013 Kampioen;  Marlene Davin, Dames Kampioen

Veels geluk aan Andre Coetzee met jou verjaardag op die 11de – ons wens jou ‘n mooi jaar toe.

Woensdag se Sloegters-kompetisie is gewen deur Bev Swart met 43 punte, gevolg deur Solly Wessels 39, Paul Dippenaar 38, Charlie Bent 37, George Hunt 37, Johannes vd Walt 35, Laurie Sauter 35, Sextus Neethling 34, Andre Roos 34, Jakkie Beukes 34. 

Naaste aan die penne was Paul Dippenaar op 2&11, Johan Pieterse no 8&17 en Paul Dippenaar op no 15. 

Spog Twee’s is aangeteken deur Solly Wessels (17), Toni Sauter (2) en Bev Swart teken ‘n arend aan op putjie no 1.  Veels geluk!

Vrydag se 9-putjie Hoenderkompetisie (borg: OK Foods) is gewen deur Daniel vd Merwe met 21 punte.  Die ledetrekking is nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.

Saterdag het die 2013 Klubkam-pioenskappe plaasgevind. 

Die Klubkampioen vir 2013 is Charlie Bent met 143 punte. 

Die B-Afdeling Klubkampioen is Solly Wessels met 176, gevolg deur Bobby Brandt met 178. 

Die C-afdeling en die Dames Afdeling het Enkel Stableford gespeel, en die C-Afdeling Kampioen is Joe Cesare met 79, gevolg deur Dawie Viljoen met 71. 

Die Dameskampioen vir 2013 is Marlene Davin met 73, and runner-up was June Rahn with 71 points.  Welgedaan en hartlike gelukwense aan ons Kampioene!

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.

Liga:  Die Ligaspan speel Saterdag teen Caledon. 

Die span is: Johan Coetzee, Charlie Bent, Daniel vd Merwe, Bev Swart, Daan Victor, Christo Spanellis, Sextus Neethling, Andre Roos.

Klub/Club:  028 384 1441 Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534 Johan Coetzee

Gholf Nuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant