Wonderwurm vang Steenbras

Wonderwurm vang Steenbras

Gansbaai Courant

 

Saterdag, 23 Maart was Cobus van der Merwe en sy pa, Phillipus, op die Plaat  by Hardloperbank in die hoop om ‘n galjoentjie raak te loop. Cobus het vlak gegooi en het van ligte gereedskap gebruik gemaak en die laaste ding wat hy verwag het was toe dié steenbras van 5.75 kg sy ou, gesoute wonderwurm optel en laat waai. Phillipus sê dit was ‘n gespook om te sorg dat die mooi vis nie tussen die rotse loskom nie. Hulle het ook nie  van ‘n gaffel gebruik gemaak nie. Dit is die grootste vis wat hy al van die kant gevang het.

Wonderwurm vang Steenbras

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant