Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Verjaarsdae:  Eddie Burger 18e, Eric Haxton 23, Senekal Dreyer 24 – veels geluk, ons wens julle net goeie dinge toe in die nuwe lewensjaar.

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Joe Cesare met 40 punte, gevolg deur Dawie Rossouw 36, El Matthee 36, Piet le Roux 36, Daan Victor 35, Paul Dippenaar 35, John Thompson 34, Rene Lambrecht 34, June Rahn 34, Solly Wessels 33.  Naaste aan die penne was Stella Swart op no 2&11, Daan Victor no 8&17 en Solly Wessels op no 15.  Royce Woods teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 17, en Piet le Roux wen die boerpotputjie (no 3, 6 & 12).  Veels geluk, Piet!

Vrydag se kompetisie is gewen deur Nico Jones met 21 punte, en tweede was Royce Woods met 18 punte.  Die ledetrekking was nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.  Op 3 Mei sal daar ‘n braai wees vir die klublede.

Paul Dippenaar, Wenner, Enkel Stableford


Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Stableford, en die wenner was Paul Dippenaar met 38 punte, gevolg deur Frans Conradie 37, Piet leRoux 36, Stella Swart 36, John Thompson 35, Wilmeen Harris 35, Dawie Rossouw 33, Dawie Viljoen 32, Rob Jerrard 31, Leon Hattingh 31.  Naaste aan die penne was Solly Wessels op no 2&11 en Joe Cesare op no 8&17.  Niemand het gewen op putjie no 15 wat geborg word deur SuperSpar/Tops.  Joe Cesare teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 17.

Liga:  Die Ligaspan klop Arabella 6,5 teenoor 1,5 – veels geluk aan die Ligaspan!

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.

Klub/Club:  028 384 1441 Leon Hattingh en Andre Roos
Navrae/Enquiries:   082 878 0534 Johan Coetzee
 

Gansbaai Gholfnuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant