Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Gholfnuus

Gansbaai Courant

Verjaarsdae/Birthdays:  Martie Victor 26, and Bruce Haddon 28.   Baie geluk en mooi wense, Martie!  All the best, Bruce and we wish you many more!


Woensdag was daar geen Sloegterskompetisie nie as gevolg van die weer.


Vrydag se 9-putjie kompetisie (borg:  OK Foods) is gewen deur Nico Jones met 21 punte en tweede was Andre Roos met 21 punte.  Die ledetrekking is nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.  Op die 3e Mei sal daar ‘n braai wees vir die klublede. 

Dawie Rossouw, Wenner Maandelikse Houespel


Saterdag se kompetisie was die Maandelikse Houespel en die wenner was Dawie Rossouw met 69 net (borg: Kleinbaai Motors), gevolg deur Malcolm Bury 70, Solly Wessels 72, Johan Coetzee 73, George Hunt 73, Joe Cesare 74, Rob Jerrard 76, Piet le Roux 76, John Thompson 77, Steve Muller 77.  Rob Jerrard wen naaste aan die pen op no 8&17.


Borge:  Die komitee bedank Paul Dippenaar en Joe Cesare vir die borg van kunsmis op die skoonveld van putjie no 9.  Hierdie yslike skenking word hoog waardeer, asook die feit dat Paul en Joe genoeg omgee vir die klub om te help met broodnodige fondse.  Dit is werklik ‘n wonderlike gebaar – baie dankie.

Volgende Saterdag se kompetisie is ‘n Enkel Stableford.

Liga:  Die Ligaspan speel op Gansbaai teen Kleinmond – voorspoed!

Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534 – Johan Coetzee
 

Gansbaai Gholfnuus

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant