Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Courant

Verjaarsdae:  James Scholtz 1ste, Bev Swart 3de,  JW Menge 4th, Jack Doyle 8th – pragtige dag vir julle almal, veels geluk!

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Bev Swart met 40 punte, gevolg deur Solly Wessels 39, Jannie Brandt 38, George Hunt 37, Bernard Olivier 37, Walter Strydom 37, El Matthee 35, Jakkie Beukes 35, Daniel vd Merwe 35, Andre Roos 34.  Naaste aan die penne was Walter Strydom op no 2&11, Royce Woods op no 8&17 en June Rahn op no 15.  Steve Muller wen die boerpotputjies (no. 2, 7 en 10).

Vrydag se 9-putjie kompetisie (borg: OK Foods) is gewen deur Clive Bailey met 21 punte, en tweede was Jakkie Beukes met 19 punte.

Die ledetrekking was nie gewen nie en word oorgedra na volgende week.  Op die 3e Mei sal daar ‘n braai wees vir die lede.

Jan le Roux, Wenner Enkel Stableford

Saterdag se kompetisie was ‘n Enkel Stableford en die wenner was Jan le Roux met 40 punte, gevolg deur B Conway 39, Malcolm Bury 39, Paul Dippenaar 38, Jannie Brandt 37, Bev Swart 37, John Thompson 37, Jakkie Beukes 36, Walter Strydom 36, Piet le Roux 35.   Naaste aan die penne was Jan le Roux op no 2&11, Piet le Roux op no 8&17en Bev Swart op no 15 (borg: SuperSpar/Tops).  Jan le Roux teken ‘n Spog Twee aan op putjie no 11.

Liga: Die Ligaspan wen vir Kleinmond met 6/2.  Veels geluk! Die spelers was Daniel vd Merwe, Charlie Bent, Sextus Neethling, Christo Spanellis, Johan Coetzee, Andre Coetzee, George Hunt en Andre Roos.

Volgende Saterdag se kompetisie is die maandelikse houespel en die eerste prys word geborg deur Kleinbaai Motors.

Klub/Club:  028 384 1441 – Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:  082 878 0534 – Johan Coetzee
 

Gansbaai Gholfklub

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant