Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Gholfklub

Gansbaai Courant

Persoonlik:  Ons is so bly dat Toekie beter is en dink aan Ina wat nie gesond is nie.  Ons het die slegte nuus ontvang dat Dawie Rossouw se seun oorlede is na ‘n hartaanval.  Dawie en gesin, ons bid vir sterkte en baie krag.

Verjaarsdae/Birthdays:  Melvin Tobias 9, Shaun Harris 10, Johan Pieterse 11 -  Veels geluk en mooiste wense vir ‘n gelukkige lewensjaar.  Congrats Shaun – have a lovely day!

Woensdag se Sloegterskompetisie is gewen deur Rob Jerrard met 42  punte, gevolg deur Leon Hattingh 41, George Hunt 39, Jan le Roux 38, Clive Bailey 37, Johan Coetzee 37, Bobby Brandt 37, Daniel vd Merwe 36, Bertie Laubscher 36, Charlie Bent 36, Bernard Olivier 36, Dawie Rossouw 35, Solly Wessels 35, Daan Victor 35, Piet le Roux 35, June Rahn 35, Stella Swart 35.  Naaste aan penne was Solly Wesseks op no 2&11, Jan le Roux op no 8&17 en Daniel vd Merwe op no 15.  Langste set op no 9&18 was gewen deur Charlie Bent.  (Leon Hattingh het al die pryse geborg.  Baie dankie, Leon!)  Spog Twee’s word aangeteken deur Solly Wessels (11), Rob Jerrard (15), Daan Victor (17) en Charlie Bent (12).  Arende word aangeteken deur Daniel vd Merwe en Leon Hattingh op putjie no.16.

Vrydag was daar geen kompetisie as gevolg van die weer maar, ons het ‘n heerlike sosiale aand gehad.  Bev het sy verjaarsdag gevier met ‘n heerlike visbraai, en Awie en Ria het hulle gebruiklike o-so-lekker broodtafel gehad met heerlike slaai. Dankie, Awie en Ria – ons waardeer dit.   Bev, Stella en Margie dankie vir die gaarmaak van die heerlike vis en dankie aan Bev wat die vis voorsien het.  Julle vis was ongelooflik lekker – ons waardeer dit.  Die ledetrekking is gewen deur Derick Jerrard.  Veels geluk, Derick!

Wenner Maandelikse Houespel: Solly Wessels & Johan Coetzee (Klubkaptein)


Saterdag se kompetisie was die Maandelikse Houespel en die wenner was Solly Wessels met 65 net (borg: Kleinbaai Motors – baie dankie, Sakkie!) gevolg deur Daan Victor 69, Bobby Brandt 70, El Matthee 70, Charlie Bent 71, Dawie Viljoen 73m Rob Jerrard 73, Bev Swart 74, George Hunt 75, Malcolm Bury 76.  Naaste aan die penne was Bev Swart op no 2&11, Rob Jerrard op no 8&17 en Daniel vd Merwe op no 15 (borg: SuperSpar/Tops – baie dankie!)   Spog Twee’s word aangeteken deur Daniel vd Merwe (11), Charlie Bent (8) en Rob Jerrard (17).

Volgende Saterdag speel Gansbaai Ligaspan teen Hermanus op Gansbaai.  Ons wens julle alle sterkte toe.

Klub/Club:  028 384 1441  - Leon Hattingh & Andre Roos
Navrae/Enquiries:   082 878 0534 – Johan Coetzee
 

Gansbaai Gholfklub

Johan Coetzee

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant