Verslawing

Verslawing

Gansbaai Courant

Verslawing hetsy alkoholisme, TIK-TIK, kokaïne, pil- en dobbelverslawing ensovoorts, het ‘n kettingreaksie wat soveel mense in die hele proses beïnvloed, veral die persone naaste aan die verslaafde, sy/haar ouers, metgesel, vriende, kinders en werkskollegas. Hierdie hartseer mense wat soveel leed, pyn en vernedering moet verduur en deurmaak. Waarheen gaan hulle, wat kan hul doen, hoe beskerm hul, hul eie menswees en bestaansreg.
Hoeveel mense in en om Gansbaai as verslaafdes, vernietig nie net hul eie lewe nie, maar veral die om hulle, en is te trots en te skaam om iewers aan te klop vir hulp.
Wat is die oplossing? By die C.A.D. (Christelike Afhanklikheidsdiens) is daar soveel suksesverhale van mense wat hier hulp gekry het en weer ‘n normale lewe saam met hul dierbares kon lei.
NEEM vandag ‘n besluit. Die verslaafde, maar ook die naastes om hom. Skakel vandag vir Martin du Plessis 079 816 1186, Athol Rankin 079 490 5314, Elmari Rankin 083 441 8901 of  Sam van Straaten 083 449 0149. Jy kan ook ‘n wenner wees!

Verslawing

Is daar n Oplossing Ja daar is

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant