BEDANKING VAN RAADSLID

BEDANKING VAN RAADSLID

Gansbaai Courant

Dit is met spyt dat ek moet bekend maak dat Maxie Lerm weens gesondheidsredes as die wyksraadslid van Hermanus (Wyk 3) bedank het. Maxie het haar wyk en gemeenskap goed gedien en met ‘n toewyding en ywer wat my geimponeer het, haar pligte uitgevoer. My beste wense vergesel haar op haar pad na herstel en in die toekoms.
Die vakante setel in die Raad is reeds by die Onafhanklike Verkiesingskommissie aange-meld en ‘n tussenverkiesing sal op Woensdag 7 Augustus plaasvind.
Kandidate wat belangstel om vir die Demokratiese Alliansie te staan, is welkom om meer inligting oor die aansoekproses by  my of die DA se streekkantoor in George by 044 873 5623 of per e-pos by  george@da westerncape.org.za  te verkry. 
Aansoeke moet teen Woensdag 12 Junie 2013 om 12:00 per e-pos of faks by die DA-kantore ingedien wees.

BEDANKING VAN RAADSLID

NUUSVRYSTELLING DEUR DIE UITVOERENDE BURGEMEESTER VAN DIE MUNISIPALITEIT OVERSTRAND RDL NICOLETTE BOTHA GUTHRIE

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant