Uilenkraalsmond huisbrekers vas

Uilenkraalsmond huisbrekers vas

Gansbaai Courant

Konst J B Meyer het verlede week en Woensdag om ongeveer 22:20 ‘n klag van huisbraak wat in aanvang was te Uilenkraalsmond, Gansbaai gaan ondersoek. Met sy aankoms op  die toneel het die buurtwag reeds die twee verdagtes gewaar waar hulle gesteelde goedere neergegooi en in die bosse verdwyn het. Konst Meyer het die verdagtes agterna gesit en kort daarna een verdagte gearresteer. Die tweede verdagte is ook later deur Meyer naby die R43 gearresteer. Beide verdagtes het reeds in die Landdroshof te Hermanus verskyn. Hulle is die 29-jarige, Eben Adonis en 38-jarige, Leon Abrahams, beide van Blompark.
A/O CW le Roux, SAPD Gansbaai

Uilenkraalsmond huisbrekers vas

W/O CW le Roux, SAPS Gansbaai

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant