Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Die watervleuel van Mariene en Kusbestuur (MKB) het op Maandag, 15 April 2013 sewe perlemoenstropers by Bloubaai, Pearly Beach op see aangekeer. Hulle was in besit van enkele sakke gestroopte perlemoen. Drie van hulle is aan land met voertuie na Gansbaai gebring. Die ander vier is met MKB se boot, Steenbras, by Kleinbaai hawe afgelaai. Hoofinspekteur Eshaan Kahn van MKB (heel regs staande) sê dit was 'n gekombineerde operasie met die Departement Seevisserye wat uitgevoer is. Hy is deur Mariene Inspekteur Francois du Preez (binne in die boot) en andere bygestaan. Die vier stropers is op die kaai geboei en weggeneem.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...