Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
‘n Somaliese huiswinkeleienaar is verlede Sondagoggend om 09:00 voor sy winkel met ‘n stok geslaan en beroof. Sy winkel in Roosstraat, Blompark, was reeds oop en ‘n 21-jarige man het na bewering R1000 kontant uit die geldlaai geneem. Hy het daarna gevlug maar is later deur die winkeleienaar aan die polisie uitgewys. Hy is ondervra en sy alibi word ondersoek.
In ‘n afsonderlike voorval het drie mans ‘n ander Somaliese winkel by Madeliefiestraat nr 40 die Saterdagaand om 21:00 beroof. Die polisie stel ondersoek in en sal enige inligting wat hul in die ondersoek kan help, verwelkom.
Francois de Jongh
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...