Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Gansbaai SAPD se dames het as hulle Stasieprojek besluit om die polisiemanne met ‘n Vadersdaguitstappie te bederf. Die manne wat op Vrydag, 14 Junie aan diens was en beskikbaar was, is na die Woekermark in die Pretoriussaal vir koek en tee geneem. “Die bedoeling was om hulle met ‘n soetigheidjie vir Vadersdag te bederf,” sê sers Adele Visser van Gansbaai SAPD. Sy sê almal kon ongelukkig nie daar wees nie, aangesien hulle na ander plekke uitgeroep was, terwyl andere nie aan diens was nie, maar dié van hulle wat wel daar was, het die besonderse Vadersdagbederf terdeë geniet. Fotograaf: Sers Adele Visser.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...