Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Gansbaai Sakemamer bied ‘n kursus aan oor entrepreneurskap via die AHI - Hoe bestuur jy ‘n besigheid & wat is die kernaspekte om op te fokus?
Dit is gratis en die koste van R3,000 per persoon word deur die AHI gedra. Deelnemers sal ook kursusmateriaal gratis ontvang.
Deelnemers sal gekeur word en moet onderneem om elke dag van die week teenwoordig te wees.
Datum:Die week 12/08/13 - 16/08/13. Verdere besonderhede sal binnekort volg.
Indien u belangstel, kontak onmiddellik vir Fanie Bothma by 082 296 2676 of verkieslik op faniebothma@mweb.co.za om verdere reëlings te tref. Ons kan slegs 25 mense akkommodeer op die kursus.
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...