Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Saterdag het ons Beaufort Wes gevlieg. Dit was ‘n baie moeilike wedvlug met sterk wind. Die uitslae is soos volg:
Beaufort Wes J.O
Jurie Swart 1ste, 2de, 3de, 8ste, 13de
H Hitge 4de, 6de
Louis & Johannes 5de, 7de, 10de
A Leonard 9de, 11de
D Smith 12de, 14de, 15de
Beaufort Wes OPE
Corinne & Janine 1ste, 12de
A Leonard 2de, 9de, 13de
Jurie Swart 3de, 5de, 6de, 15de
Louis & Johannes 4de
A Scheepers 7de
H Hitge 8ste
D Smith 10de, 11de
Japie Swart 14de
Groete,
Corinne
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...