Aanhouers wen

Aanhouers wen

Gansbaai Courant

“Aanhouers wen is die pad wat die Sea Gulls Netbalklub tans loop,” sê Adelè Hart. Die klub het verlede Saterdag teen Kleinmond op hulle velde gespeel en veral die A-span voel heel goed oor hulself. Hulle het met 13-9 gewen, terwyl die B-span ongelukkig met 6-9 verloor het. Sy sê dit was ‘n  goeie, maar harde wedstryd gewees, maar ‘n  pragtige sportmansgees het onder die spelers geheers. Eerskomende Saterdag speel hulle tuis op Blompark se sportgronde teen Botrivier se spanne.

Op 26 Julie vanjaar vind die Sea Gulls Netbalklub se gewilde Mej Sea Gull kompetisie plaas. Inskrywingsvorms kan by enige klublid verkry word. “Ons is goed op dreef en is ook besig met verskillende funksies vir fondsinsamelings,” sê Adelè.

Sy vra ondersteuning vir hierdie pogings wat deur hulle aangewend word, aangesien hulle fondse vir toerusting en klere benodig. Belangstellendes kan Adelè Hart by 073-351-1015 skakel.

Hardus Botha

Aanhouers wen

Hardus Botha

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant