Lions International Nuus

Lions International Nuus

Gansbaai Courant

Op Saterdag 6 Julie is die nuwe Gansbaai Lion President, Boats van Staden ingehuldig deur die streekvoorsitter Johan De Klerk van Worcester. Die nuwe ampsdraers is ook aangewys.  Ons wens hulle sterkte toe vir die 2013/2014 jaar. Met hierdie geleentheid doen ons ook weer eens ‘n beroep op  ons oues van dae wat eensaam is om telefoonnommers aan ons te voorsien.

Ampsdraers en Direksielede vir 2013/2014

Streek Voorsitter - Johan De Klerk
President - Boats van Staden            
Pasgewese President - Gert Louw
Nuwe Lidmaatskap -  Pieter de Vries
Sekretaresse - Ivy van Huyssteen
Tesourier / Draaksteker - Andries Jansen van Vuuren
Leeutemmer -  Fred van Eeden
Reklame -  Enid Jansen van Vuuren

Bedankings

• Spesiale dank aan OK Foods and SPAR vir hulle donasie van verversings vir die Lions se opleidingsessie.
• Baie dankie aan die anonieme dame wat skoolklere geskenk het.
• Paul Pretorius vir al sy hulp
• Karin de Wet vir die stoeloortreksels
• Wynand Le Roux en Jan Le Roux vir hulle bydrae en hulp.
• Raymond by Bootklub  vir kontant skenking
• Birkenhead Bootklub vir afslag van saal
• Vir alle persone wat skenkings gegee het

Kontak nommers
Boats van Staden  072 789 3627
Gert Louw   072 475 7256
Pieter de Vries  083 628 9826
Ivy van Huyssteen  072 076 7357
Fred van Eeden  082 807 0857
Andries Jansen van Vuuren 082 488 4328
Enid Jansen van Vuuren 079 188 4899

Lions International Nuus

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant