Krieketnuus

Krieketnuus

Gansbaai Courant

Gansbaai Krieketklub bestaan reeds sedert  2008 en groei fluks.

Ons speel gereeld gasheer vir ander dorpspanne en neem ook op ander dorpe deel aan toernooie/wedstryde.  Ongelukkig kniehalter fondse ons groei en deelname aan toernooie.

Ons wil langs hierdie weg vir u vra om u sak oop te maak vir hierdie manne wat Gansbaai se naam uitdra op die krieketveld.  Dis almal werkende mense wat in hul vryetyd op sportgebied hul bydrae tot Gansbaai lewer.

Die nuwe seisoen begin eersdaags en ons benodig u hulp om deurlopende deelname aan toernooie/wedstryde te verseker.

Enige vorm van bystand, soos die borg van hemde of krieketballe, of selfs ‘n geldelike bydrae om die seisoen se uitgawes te help dek, sal opreg waardeer word.

By voorbaat dank.

André Hage, Voorsitter, 082 824 6256

Krieketnuus

Andre Hage

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant