HERSIENDE PLAN VIR VOORKOMING VAN BEDROG GOEDGEKEUR

HERSIENDE PLAN VIR VOORKOMING VAN BEDROG GOEDGEKEUR

Gansbaai Courant

‘n   Hersiening van die Munisipaliteit Overstrand se Bedrogvoorkomingsplan is deur die Raad goedgekeur en sal met ingang van 1 Julie toegepas word. Dit is die eerste hersiening van die plan vandat dit in November 2008 aangeneem is. Die plan bevestig die munisipaliteit se standpunt dat in belang van goeie korporatiewe regering geen bedrog of korrupsie geduld sal word nie en die plan sit stappe uiteen hoe etiese gedrag bevorder en voorvalle van bedrog of korrupsie gehanteer moet word.
Fanie Krige

HERSIENDE PLAN VIR VOORKOMING VAN BEDROG GOEDGEKEUR

Fanie Krige

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant