Onwettige vuurwapen gevind

Onwettige vuurwapen gevind

Gansbaai Courant

Saterdagoggend om 01:00 het 'n swart Toyota Tazz by Stanford Motors petrol ingegooi en rigting Hermanus gery. Na 'n ruk het dieselfde voertuig weer teruggekom Stanford toe en verdag voorgekom. Die patrolliewa het die voertuig afgetrek. Versterking vanaf SAPS Gansbaai is ontbied en die voertuig is deursoek. In die voertuig was 4 mans, ouderdom strek in vroeë 30’s en laat  40’s en 'n 5 jarige kind. 'n Onwettige 9mm pistool is onder die kind gevind. Die 4 mans is aangekla vir  “in besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen”. Die mans het op Maandag 12 Augustus 2013 in die Landdroshof Hermanus verskyn op die aanklagte, maar die klagte teen die mans is teruggetrek.

Onwettige vuurwapen gevind

Gansbaai Courant

Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Skelm teer sy pad terug selle toe

Skelm teer sy pad terug selle toe

‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...

Gansbaai Courant
DICT turns trash into treasure

DICT turns trash into treasure

Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.

Gansbaai Courant
Moedige Carli wys 'duimpie op'

Moedige Carli wys 'duimpie op'

‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...

Gansbaai Courant
Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Korefees gevul met luisterryke lofprysing

Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...

Gansbaai Courant
Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

Verstommende 9 054 stukkies rommel opgetel

39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.

Gansbaai Courant
Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Astroquiz-Gansies ontdek die heelal

Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...

Gansbaai Courant