Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Hierdie jaar is die Engelse Spraak en Drama vir Gr R tot Gr 3 van die Overbergse Eisteddfod plaaslik by Laerskool Gansbaai aangebied. Annette Wessels, ons skoolsekretaresse, het al die reëlings getref en haar uitstekend van haar taak gekwyt, want die dag het glad verloop. Ons Graad 4 tot 7-leerders het op dieselfde dag ook aan die Engelse Eisteddfod te Curro, Hermanus deelgeneem.
Al ons leerders het pragtig presteer en die volgende sertifikate is verwerf:
Graad 1: 1 x Cum Laude; 6 x Goud; 1 x Silwer
Graad 2: 3 x Goud; 3 x Silwer
Graad 3: 2 x Goud; 4 x Silwer; 1 x Eervolle Vermelding
Graad 4: 1 x Cum Laude; 4 x Goud; 4 x Silwer
Graad 5: 2 x Cum Laude; 6 x Goud; 1 x Silwer
Graad 6: 4 x Goud; 4 x Silwer; 1 x Eervolle Vermelding
Graad 7: 1 x Cum Laude; 1 x Goud; 2 x Silwer
Baie geluk aan al die leerders wat deelgeneem het. Dankie ook aan al die onderwysers wat gehelp het met afrigting. Ons wil ook al die ouers, asook juf Heidi Chivell bedank vir hul hulp met vervoer en al die ondersteuning by Curro Hermanus, sowel as hier in Gansbaai.
Vickie Cilliers, Eisteddfodkoördineerder
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...