Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Eisteddfod Gr 1-3E: Cleo Ockhuys (silver); Carey-Leigh Cornelius (silver); Tansiha Mmereki (silver); Jade Coetzee (Goud)
Eisteddfod Gr 4-7E: Agter: Gabriel Stratford (goud) Amy Hattingh; Niklaas Barkhuizen; Anrika Brand; Nushaan Cornelius. Voor: Tumé Bester; Sonja Louw (Goud); Gretchen Ockhuys; Ethan van der Schyff
Hokkie 2013: Agter: Jada Fourie, Geneve Goedeman; Nushaan Cornelius. Voor: Kimberley Dunsdon
Op Saterdag 27 Julie was daar ‘n hokkie-ontwikkelings kliniek op Gansbaai sportgronde. Die span van L/S Okkie Smuts het stof in die 3 ander skole se spanne geskop en met die trofee weggeloop.
Mev Felicity Beukes, woonagtig te Gansbaai is aangestel as waarnemende hoof in die plek van Mnr Chris Delport vanaf 1 Julie 2013 tot 31 Desember 2013.
Mnr Delport het ‘n bevorderingspos aanvaar te Kosie de Wet Primêr in Villiersdorp.
Ons wens beide van hulle voorspoed toe met hul werk.
Willie de Waal
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...