Skelm teer sy pad terug selle toe
‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
John Munnik (middel) saam sy vriende agter hom wat hom ná 31 jaar besoek het, Gommy en Anel Prinsloo
John Munnik, ‘n inwoner van Huis Breda Versorgingshuis, het onlangs ‘n baie aangename verrassing gekry. Vriende van 31 jaar gelede, Gommy en Anel Prinsloo, het hom onverwags besoek. ‘n Groep jong Bybelskoolstudente het hulle tydens die besoek vergesel. Die studente het met sangbediening passie aan die herontmoeting verleen. Huis Breda van Dirk en Eva Buchner is 'n Versorgingshuis vir siek en verswakte persone wat vanjaar in hulle 5de bestaansjaar is. Die versorgingshuis is oop vir enige persoon wat hulle wil besoek om die huis te besigtig.
Vir navrae kan Eva by 079-319-1755 geskakel word, of stuur 'n e-pos aan haar by completehomecare@vodamail.co.za.
Hardus Botha
Gansbaai Courant provides the Gansbaai community with the latest in news and interesting stories about and around the area.
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read More‘n Ou skelm het Maandag spreekwoordelik in die leeu se bek ingestap toe hy ‘n...
Annually, the world unites in a coastal clean-up initiative.
‘n Glimlaggende Carli Swart (7) het Dinsdag, 19 September 2017...
Luisterryke koorsang en lofprysing het die NGK se kerkgebou Sondag...
39 rommelrowers het Saterdag deel uitgemaak van Internasionale Kus Opruimdag.
Die Suid-Afrikaanse Astronomiese Observatorium (SAAO) in Kaapstad bied reeds die afgelope paar jaar...